John Bishop

John Bishop
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Joseph Bishop
Geboorte 30 November 1966 (1966-11-30)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Bishop (gebore 30 November 1966) is 'n Engelse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Skins (2007), Little Crackers (2010), en John Bishop's Britain (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search